Terug na bo

MHBB621 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die vermoë demonstreer om professionele etiese kwessies binne die onderwyskonteks te hanteer, wat op ’n kritiese refleksie oor verskillende waardestelsels berus;
  • die vermoë demonstreer om onderwyspersoneel doeltreffend te bestuur en verantwoordelikheid vir die bemagtiging van personeel te neem;
  • diversiteit in die onderwys kan bespreek, wat op ’n kritiese refleksie oor die geskiktheid van verskillende etiesewaarde-stelsels in die onderwyskonteks gegrond is; en

  • die vermoë demonstreer om personeel te evalueer ten einde hulle te ontwikkel.

 

 

 

 

 

 

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate the ability to address professional ethics issues in the educational context based on a critical reflection on different value systems;
  • demonstrate the ability to manage teaching staff effectively and to take accountability for the empowerment of staff; 
  • discuss diversity in education based on a critical reflection on the suitability of different ethical value systems in the educational context; and
  • demonstrate the ability to appraise staff in order to develop staff.