2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis en begrip van die verbruiker as individu, gesinslid en lid van die gemeenskap hê;
- oor kennis en begrip van finansiële aspekte rondom verbruikersgedrag beskik;
- oor vaardigheid in die toepassing van finansiële prosesse beskik; en
- ‘n Christelik-gefundeerde waardebeoordeling van verbruikersgedrag in die moderne wêreld kan uitspreek.
|
After completing this module, students should be able to
- have knowledge and understanding of the consumer as an individual, family member, and community member;
- possess knowledge and understanding of financial aspects related to consumer behaviour;
- have the skill to apply financial processes; and
- express a Christian-based value judgement of consumer behaviour in the modern world.
|