2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- onderwysteorieë, -konsepte en -idees kan definieer en beskryf;
- verskillende navorsingsparadigmas, filosofiese wêreldbeskouings en navorsingsbenaderings kan verduidelik en ondersoek;
- navorsingsvrae en -probleme in verskeie onderwyskontekste kan evalueer;
- etiese en betroubaarheidsoorwegings kan beskryf wat in berekening gebring moet word wanneer navorsing uitgevoer word; en
- ’n navorsingsvoorstel ontwikkel wat uitkomste 1 tot 4 integreer deur die gepaste formaat en verwysingsmetode te gebruik.
|
After completing this module, students should be able to
- define and describe educational theories, concepts and ideas;
- explain and examine the different research paradigms, philosophical worldviews and research approaches;
- evaluate research questions and research problems in various educational contexts;
- describe ethical and trustworthiness considerations that need to be taken into account when conducting research; and
- develop a research proposal that integrates outcomes 1 to 4, applying the correct format and referencing.
|