2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- basiese kennis kan toon van die Bybel as God se openbaring aan die mens;
- kennis kan toon van die 12 Belydenisskrifte en die vraag rondom verlossing;
- filosofie en Christelike filosofie as konsepte kan verduidelik; en
- geleenthede kan identifiseer waar Christelike waardes en Bybelse beginsels toegepas kan word ten einde ’n waardegedrewe onderwyspraktyk te verryk.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate basic knowledge of the Bible as God’s revelation to man;
- demonstrate knowledge of the 12 Articles of Faith and the question of salvation;
- explain the concepts of philosophy and Christian philosophy; and
- identify opportunities where Christian values and Biblical principles can be applied to enrich a value-driven education practice.
|