2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis dra van basiese navorsingsbegrippe ten einde lewenslange navorsers binne ‘n spesifieke dissipline of onderwerp te word;
- geïntegreerde metodes en werkwyses met betrekking tot die beginsels van opvoedkundige navorsing vanuit ‘n Reformatoriese perspektief kan verstaan, dit krities evalueer en ’n navorsingsopdrag daaroor uitvoer; en
- etiese en professionele oorwegings kan demonstreer deur die volg van ‘n strategiese benadering om ‘n bepaalde navorsingsprobleem aan die hand van stawende bewyse op te los.
|
After completing this module, students will be able to
- know basic research terms to become life-long researchers within a specific field of study or subject;
- understand integrated methods and working methods in relation to the principles of educational research from a Reformational perspective, evaluate them critically and carry out a research assignment on them; and
- demonstrate ethical and professional considerations by following a strategic approach to solving a research problem based on supporting evidence.
|