2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die noodsaak van Kurrikulum as ‘n studieveld kan ontleed;
- die rol van teoretiese begronding en praktiese toepassing van die kurrikulum kan identifiseer;
- die proses van kurrikulumontwikkeling kan interpreteer;
- die evalueringsproses van ‘n kurrikulum kan analiseer;
- die noodsaak van kurrikuluminterpretasie kan evalueer volgens verskillende kontekste;
- die rol van die onderwyser as oordraer van ‘n kurrikulum kan rasionaliseer;
- ‘n bestaande kurrikulum kan aanpas vanuit ’n Christelike perspektief; en
- die verantwoordelikheid van die Christenonderwyser as kurrikulumkundige kan beoordeel.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse the necessity of Curriculum as a study area;
- identify the role of a theoretical foundation and practical application of the curriculum;
- interpret the process of curriculum development;
- analyse the process of evaluating a curriculum;
- evaluate the necessity for curriculum interpretation according to different contexts;
- rationalise the role of the teacher as a transmitter of a curriculum;
- adapt an existing curriculum from a Christian perspective; and
- assess the responsibility of the Christian teacher as a curriculum expert.
|