2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- konsepte en terme wat in die praktiese komponent van Verbruikerstudie voorkom, kan verduidelik;
- die voorgeskrewe kurrikulum met betrekking tot die praktiese komponent van Verbruikerstudie krities kan analiseer;
- lesse vir die aanbieding van Verbruikerstudie se praktiese komponent kan beplan;
- die voorgeskrewe assesserings van Verbruikerstudie se praktiese komponent kan analiseer;
- informele en formele assesserings vir die praktiese komponent van Verbruikerstudie kan beplan; en
- praktiese assesseringstake vir die voedselproduksie-komponent van Verbruikerstudie kan evalueer.
|
After completing this module, students should be able to:
- explain concepts and terms found in the practical component of Consumer Studies;
- critically analyse the prescribed curriculum related to the practical component of Consumer Studies;
- plan lessons for presenting the practical component of Consumer Studies;
- analyse the prescribed assessments for the practical component of Consumer Studies;
- plan informal and formal assessments for the practical component of Consumer Studies; and
- evaluate practical assessment tasks for the food production component of Consumer Studies.
|