2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- konsepte en rolspelers in die onderrig van Verbruikerstudies kan verduidelik;
- die voorgeskrewe kurrikulum met betrekking tot die teoretiese komponent van Verbruikerstudies krities kan analiseer;
- lesse vir die aanbieding van Verbruikerstudies se teoretiese komponent kan beplan;
- die voorgeskrewe assesserings van Verbruikerstudies se teoretiese komponent krities kan analiseer;
- informele en formele assesserings vir die teoretiese komponent van Verbruikerstudies kan beplan; en
- die teoretiese komponent van Verbruikerstudies kan evalueer.
|
|