2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die beginsels van taalonderrig in die konteks van ’n Afrikaans Huistaalklas kan beskryf;
- normgewende Afrikaanse hulpbronne kan gebruik om kommunikasie van ’n hoë gehalte te lewer;
- ’n ingeligte begrip van Afrikaanse spelreëls kan demonstreer;
- ’n ingeligte begrip rakende die gebruik van leestekens in Afrikaans kan demonstreer; en
- ’n prosawerk (kinderverhaal) kan ontleed in ’n akademiese skryfstuk.
|
After completing this module, students should be able to
- describe the principles of language teaching in the context of an Afrikaans Home Language class;
- use normative Afrikaans resources to deliver high-quality communication;
- demonstrate an informed understanding of Afrikaans spelling rules;
- demonstrate an informed understanding regarding the use of punctuation marks in Afrikaans; and
- analyse a prose work (a children's tale) in an academic writing piece.
|