2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van die onderrig van Luister en Praat as taalvaardigheid;
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van die Afrikaanse woordeskat en hoe om dit te onderrig;
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van woordvorming (morfologie) en die onderrig daarvan;
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van tradisionele verhale; en
- die onderrig van prosa kan beplan.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate detailed knowledge of teaching Listening and Speaking as language skill;
- demonstrate detailed knowledge of vocabulary in Afrikaans and how to teach it;
- demonstrate detailed knowledge of word formation (morphology) and its teaching;
- demonstrate detailed knowledge of traditional stories; and
- plan the teaching of prose.
|