2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die verskillende kunselemente asook geïntegreerde kennis van die verhouding tussen ritme en beweging tydens die maak van musiek kan verduidelik en toepas;
- die belangrikhheid kan verduidelik van ‘n gesonde verhouding met jouself en die samelewing;
- vaardighede kan ontwikkel om sosiale verantwoordelikheid te kan herken, op te los en pedagogies te kan oordra;
- verskeie gesondheids- en omgewingsgevare kan identifiseer en moontlike oplossings vir daardie gevare bied; en
- hul eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Mark Seligman se “PERMA”-model.
|
After completing this module, students should be able to
- explain the various art elements and have an integrated knowledge of the relationship between rhythm and movement when using music;
- explain the importance of a healthy relationship with yourself and society;
- develop skills to recognise social responsibilities, solve them and communicate them pedagogically;
- identify different health and environmental hazards and present possible solutions for those hazards; and
- develop an own world view according to Mark Seligman’s PERMA model.
|