2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- opdraginstruksies vir akademiese werkstukke kan ontleed;
- inligting kan prosesseer en dit ook vanuit akademiese bronne kan insamel en korrek daarna verwys;
- aspekte waaruit ‘n akademiese skryfstuk bestaan kan herken, benoem en toepas;
- tussen die verskillende tekseenheidsvorme kan onderskei en dit kan toepas; en
- akademiese skryfstyl en taalvaardighede kan toepas.
|
At the end of this module, students should be able to
- analyse assignment instructions for academic assignments;
- process information and be able to gather it from academic sources and refer to it correctly;
- recognise, name and apply different aspects that an academic text consists of;
- distinguish and apply different text unit forms; and
- apply an academic writing style and language skills.
|