2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die Pentateug tematies kan ontleed en dit in die praktyk kan toepas;
- die Skrif kan ontleed as samehangende geheel met die Pentateug, met toespitsing op die indeling van sonde, verlossing en dankbaarheid; en
- die Christenonderwyser se lewens- en wêreldbeskouing verstaan vanuit die Pentateug en dit kan toepas.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse the Pentateuch thematically and apply it in practice;
- analyse Scripture as a coherent whole with the Pentateuch, focusing on the division of sin, salvation, and gratitude; and
- understand the Christian teacher’s view of life and the world and be able to apply it.
|