2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor pedagogiese kennis beskik van gesondheidsverantwoordelikheid;
- oor uitgebreide kennis beskik van grondwetlike regte en verantwoordelikhede;
- bepaalde teorie pedagogies kan toepas met betrekking tot die werkomgewing;
- ‘n fiksheidsprogram kan ontwikkel vir Intermediêre Fase-leerders; en
- 'n eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Van Wyk se kragveldteorie (“force field theory”).
|
After completing this module, students should be able to
- have pedagogic knowledge of health responsibility;
- have extensive knowledge of constitutional rights and responsibilities;
- apply theory on a pedagogical level in regards to the work environment;
- develop a fitness programme for the Intermediate Phase learner; and
- develop an own world view according to Van Wyk’s force field theory.
|