2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- motoriese vaardighede met sport en speletjies kan integreer en sport- en speletjies-aktiwiteite kan ontwikkel;
- uitgebreide kennis van ritmiese bewegings en hul pedagogiese toepassing hê;
- basiese vaardighede van gimnastiek kan identifiseer en basiese noodhulp kan toepas;
- uitgebreide kennis van musiekteorie sowel as die integrasie van beweging en musiek hê; en
- 'n eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Herrmann se heelbrein-leerteorie.
|
After completing this module, students should be able to
- integrate motor skills with sport and games and develop sport and games activities;
- have extensive knowledge of rhythmic movement and its pedagogical application;
- identify basic gymnastics skills and apply basic first aid;
- have extensive knowledge of music theory and the integration of movement and music; and
- develop an own world view according to Herrmann’s whole brain learning theory.
|