2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die toepassing van die spesifieke doelwitte en konsepte van Geskiedenis as vak kan demonstreer;
- akademiese kennis van Suid-Afrika se vroeë geskiedenis tot die eerste helfte van die 19de eeu kan demonstreer; en
- ‘n verskeidenheid onderrigstrategieë in die vak Geskiedenis, as deel van Sosiale Wetenskappe, kan analiseer.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse the specific objectives, skills, concepts and themes included in the subject of History;
- demonstrate an academic knowledge of South Africa’s early history up to the first half of the 19th century; and
- analyse a variety of teaching strategies in the subject of History as part of Social Sciences.
|