2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die bemeestering kan demonstreer van akademiese wiskundige inhoudskennis van meting, meetkunde en datahantering wat vir die onderrig van Wiskunde nodig is;
- vir die onderrig van Wiskunde regoor die Intermediêre Fase en graad 7 kan beplan;
- die waarde van meting en meetkunde as skoolvak kan evalueer en leerders se meetkundige denke kan ontwikkel; en
- ’n Christelike perspektief op die onderrig van Wiskunde kan evalueer en krities oor eie praktyke kan nadink.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate mastery of academic mathematical content knowledge of measurement, geometry and data handling needed for teaching mathematics;
- plan for teaching mathematics across the Intermediate Phase and grade 7;
- evaluate the value of measurement and geometry as a school subject and develop learners’ geometric thinking; and
- evaluate a Christian perspective on the teaching of Mathematics and critically reflect on own practices.
|