2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis kan toepas van leerderontwikkeling ten einde begaafde leerders te identifiseer;
- materiaal vir onderrig en leer kan evalueer;
- kennis kan demonstreer oor persoonlike en voedselhigiëne;
- breedvoerige kennis hê van die godsdienste wat in Suid-Afrika voorkom en dit pedagogies kan oordra; en
- basiese opvoedkundige gimnastiese vaardighede kan identifiseer en ook basiese noodhulp kan toepas.
|
After completing this module, students should be able to
- apply knowledge of learner development in order to identify gifted learners;
- evaluate material for teaching and learning;
- demonstrate knowledge of personal and food hygiene;
- have detailed knowledge of the religions found in South Africa and be able to convey this knowledge pedagogically; and
- identify basic skills of educational gymnastics and be able to apply basic first aid as well.
|