2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- "Lewensvaardighede” as vak kan verduidelik, soos wat dit in die KABV-dokument uiteengesit word;
- kennis kan demonstreer van fisiese groei en motoriese ontwikkeling in die middelkinderjare;
- kennis kan demonstreer van visuele kunselemente se basiese areas en hierdie kennis ook prakties kan toepas;
- basiese kennis kan demonstreer van persoonlike en sosiale welstand in die graad 4-7-kurrikulum; en
- kennis kan demonstreer van musiekelemente en die praktiese toepassing van musiekaktiwiteite.
|
After completing this module, students should be able to
- explain the subject “Life Skills” as set out in the CAPS document;
- demonstrate knowledge of physical growth and motor development during middle childhood;
- demonstrate knowledge and practical application of visual art elements’ primary areas and apply this knowledge on a practical level;
- demonstrate basic knowledge of personal and social well-being in the grade 4-7 curriculum; and
- demonstrate knowledge of musical elements and the practical application of musical activities.
|