2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- konsepte en rolspelers in die onderrig van Verbruikerstudie kan verduidelik;
- die voorgeskrewe kurrikulum met betrekking tot die teoretiese komponent van Verbruikerstudie krities kan analiseer;
- lesse vir die aanbieding van Verbruikerstudie se teoretiese komponent kan beplan;
- die voorgeskrewe assesserings van Verbruikerstudie se teoretiese komponent krities kan analiseer;
- informele en formele assesserings vir die teoretiese komponent van Verbruikerstudie kan beplan; en
- die teoretiese komponent van Verbruikerstudie kan evalueer.
|
After completing this module, students should be able to:
- explain concepts and role players involved in the teaching of Consumer Studies;
- critically analyse the prescribed curriculum related to the theoretical component of Consumer Studies;
- plan lessons for presenting the theoretical component of Consumer Studies;
- critically analyse the prescribed assessments for the theoretical component of Consumer Studies;
- plan informal and formal assessments for the theoretical component of Consumer Studies; and
- evaluate the theoretical component of Consumer Studies.
|