2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- feitekennis rondom die profete en Psalms kan demonstreer;
- kan verduidelik hoedat die profete en die inhoud van hul profesie op Jesus dui;
- die Psalms kan bestudeer om te sien dat Jesus oor Hom en saam met Hom in die Psalms sing.
- kan verdedig dat die liefde tussen ‘n man en ‘n vrou in Hooglied oor Jesus en die kerk gaan; en
- kan konkludeer wat God van Homself in Jesus openbaar.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate factual knowledge of the prophets and the Psalms;
- explain how the prophets and the content of their prophesies point to Jesus;
- inspect the Psalms to come to the conclusion that we sing for, about and with Jesus in the Psalms;
- defend the fact that the love between a man and a woman as described in Songs of Solomon, is an image of the relationship of Jesus and the church;
- conclude about how God reveals himself in Jesus.
|