Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
---|---|---|---|
2023 | Sertifikaat | Christelike Wetenskap en Wereldbeskouingsleer | Aros |
2019 | Sertifikaat | Moderator | ICO |
2018 | Sertifikaat | Assessors | Edutel |
2017 | Nagraadse Diploma | Projekbestuur | Akademia |
2013 | M.A. | Visuele studies | Universiteit van Pretoria |
2012 | NGOS | SF en VOO | Universiteit van Suid-Afrika |
2008 | BA Hons. | Visuele studies | Universiteit van Pretoria |
2007 | BA | Tale: joernalistiek | Universiteit van Pretoria |
Datum | Title | Geleentheid |
---|---|---|
2022-11-24 | Referaat te uitbreiding van my Meestersgraad in Visuele Studies. Tema: The Unsung Heroines and Youth of South Africa Violent Histories and Experiences of South African Women and Children during Wars, Conflicts and Pandemics Titel: Changing masculinities: Re-examining the first season of Arende (1989) and the women as ‘prize.’ | Oorlogmuseum van die Boererepublieke/UVS |
Instansie | Vakgebied | Aantal Jare |
---|---|---|
Universiteit van Pretoria | Akademiese Geletterheid | 3 |
Universiteit van Pretoria | Visuele Kommunikasie | 3 |
Aros | Engels | 4 |
Jaar | Modulekode | Modulenaam |
---|---|---|
2024 | ENGT311 | Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3A |
2024 | ENGT122 | English First Additional Language Teaching 1 |
2024 | ENGT321 | Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 3B |
2024 | ENAA111 | Engels Eerste Addisionele Taal 1A |
2024 | ENGT411 | Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 4A |
2024 | ENGT212 | Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2A |
2024 | AFRO112 | Afrikaans Huistaalonderrig 1 |
2024 | ENGT222 | Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 2B |
2024 | ENGT421 | Engels Eerste Addisionele Taalonderrig 4B |
2024 | PRAK332 | Onderwyspraktyk 3 |
2024 | PRAK432 | Onderwyspraktyk 4 |
Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
---|---|---|---|
Skrywer van die studiehandleiding vir die onderrig van Graad 5 English HL | SANTS | 2020 | 2020 |
Onderwyser | Gereformeerde Skool Dirk Postma | 2016 | 2017 |
Onderwyser | Curro | 2013 | 2015 |
Deeltydse Lektor | Universiteit van Pretoria | 2010 | 2012 |