| Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
|---|---|---|---|
| 2024 | M.Ed. | Effektiewe pedagogiese praktyke van onderrigassistente in hibriede onderrigomgewings: ’n Gemeenskap-van-ondersoek-benadering | Universiteit van die Vrystaat |
| 2024 | M.Sc. | Ondersoek na die persepsie, aanvaarding en benutting van Generatiewe Kunsmatige Intelligensie-instrumente binne Suid-Afrikaanse hoër onderwys | Ander |
| 2022 | B.Ed. Hons. | Met spesialisering in Bestuur en Beheer | Universiteit van die Vrystaat |
| 2021 | B.Ed. | Spesialisering in Ingenieursgrafika en -ontwerp en Engels Huistaal, met 'n byvak in Tegnology | Universiteit van die Vrystaat |
| Jaar | Titel | Publikasie of uitgewer |
|---|---|---|
| 2026 | Designing flipped-interaction prompts: A framework for generative AI as an intelligent tutor in higher education | MDPI |
| Datum | Title | Geleentheid |
|---|---|---|
| 2026-07-30 | AI in Learning and Teaching: Community of Practice | Universiteit van die Vrystaat |
| 2025-11-07 | Northern Cape Provincial Government - Office of the Premier Artificial Intelligence for the general workforce | Universiteit van die Vrystaat |
| 2025-09-17 | Learning and Teaching Conference, UFS - Innovation category - GenAI in Assessment | Universiteit van die Vrystaat |
| 2025-08-29 | Turning Free-to-Use Generative AI into Flipped Interaction Intelligent Tutors | Universiteit van Kaapstad (UCT) |
| 2025-07-01 | GenAI research practical applications | UFS - WISE |
| 2024-11-06 | Investigating the perception, adoption, and utilisation of Generative Artificial Intelligence tools within South African Higher Education | SAERA Conference |
| 2023-10-06 | Effective pedagogical practices Teaching Assistants use in Higher Education: A Community of Inquiry approach | Universiteit van die Vrystaat |
| Jaar | Modulekode | Modulenaam |
|---|---|---|
| 2026 | EGKI111 | Etiese Gebruik van Kunsmatige Intelligensie |
| 2026 | IGOA121 | Ingenieursgrafika en -ontwerp 1B |
| 2026 | IGOA111 | Ingenieursgrafika en -ontwerp |
| 2026 | EGKI112 | Etiese Gebruik van Kunsmatige Intelligensie |
| Beroep | Instansie | Vanaf | Tot |
|---|---|---|---|
| Junior Lektor | Universiteit van die Vrystaat | 2024 | 2024 |
| Senior Assistentbeampte: Onderrig en Leer | Universiteit van die Vrystaat | 2024 | 2025 |
| Senior Assstentbeampte: Onderwyspraktyd-onderstuening | Universiteit van die Vrystaat | 2023 | 2024 |
| KI Werkswinkel aanbieder (Ad-Hoc) | Universiteit van die Vrystaat | 2023 | 2025 |
| Assistentnavorser en Data analiseerder | Universiteit van die Vrystaat | 2022 | 2023 |
| Onderrigassistent | Universiteit van die Vrystaat | 2021 | 2022 |
| A_STEP Tutor: Onderwysgraad modules | Universiteit van die Vrystaat | 2019 | 2020 |
| Laboratoriumassistent: IGO | Universiteit van die Vrystaat | 2019 | 2021 |