Terug na bo

Mnr Wikus Meijer

Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2024 M.Sc. Menslike Fisiologie Universiteit van Pretoria
2016 B.Sc. Hons. Menslike Fisiologie Universiteit van Pretoria
2015 B.Sc. Menslike Fisiologie, Genetika en Sielkunde Universiteit van Pretoria

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Universiteit van Pretoria Akademiese Inligtingsgeletterdheid 2
Universiteit van Pretoria Mensfisiologie 2

Modules 2026

Jaar Modulekode Modulenaam
2026 LWWA111 Lewenswetenskappe 1A
2026 LWWA121 Lewenswetenskappe 1B
2026 LWWA221 Lewenswetenskappe 2B
2026 ALWG111 Algemene Wetenskappe en Geografie
2026 FICH211 Fisiese Wetenskappe en Chemie

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Portefeuljebestuurder Biocom Africa 2023 2024
Verkoops en toepassingspesialis Biocom Africa 2022 2023
Verkoops en toepassingspesialis Alliance Global (AGBL) 2021 2022
Verkoopsverteenwoordiger Biocom Africa 2020 2021