Terug na bo

Mev Janine Smith

Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2011 M.Ed. Universiteit van Pretoria
2007 B.Ed. Hons. Universiteit van Pretoria
2006 NGOS Noordwes-Universiteit
2005 B.Com. Noordwes-Universiteit

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Hoërskool Overkruin Engels Eerste Addisionele Taal 16
Hoër Tegniese Skool Vereeniging Engels Eerste Addisionele Taal 1

Modules 2025

Jaar Modulekode Modulenaam
2025 OWRT621 Onderwysreg: Teorie en Praktyk
2025 PRAK233 Onderwyspraktyk 2
2025 PRAK333 Onderwyspraktyk 3
2025 PRAK433 Onderwyspraktyk 4
2025 PRAK531 Onderwyspraktyk
2025 PRAK123 Onderwyspraktyk 1
2025 OWRR113 Onderwysreg
2025 OKIS111 Onderrig-en-leerteorie
2025 ONBS123 Klaskamerbestuur
2025 ONSA322 Onderwys in Suid-Afrika
2025 PNAV631 Opvoedkundige Navorsing
2025 NAVS611 Inleiding tot Opvoedkundige Navorsing

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Akademiese Hoof Hoërskool Overkruin 2022 2022
Departementshoof Hoërskool Overkruin 2019 2022
Onderwyseres Hoërskool Overkruin 2007 2022