Terug na bo

Mev Sanet de Beer

Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2019 Sertifikaat Oor en Gehoor Ander
2013 Sertifikaat Voer uitkomsgebaseerde assessering uit ETDP
2009 Sertifikaat Voer uitkomsgebaseerde assessering uit ETDP
2001 Diploma Bestuur in onderwys Universiteit van die Vrystaat
2000 Sertifikaat Uitkomsgebaseerde Onderwys Universiteit van die Vrystaat
1997 M.A. Afrikaans en Nederlands Universiteit van die Vrystaat
1990 BA Hons. Afrikaans en Nederlands Universiteit van die Vrystaat
1984 H.O.D. SF en VOO Universiteit van die Vrystaat
1983 BA Tale Universiteit van die Vrystaat

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
1997 Die invloed van die R-weglating by Afrikaanse leerlinge in Bloemfontein UOVS

Modules 2026

Jaar Modulekode Modulenaam
2026 AFKM321 Afrikaans Huistaalmetodologie 3
2026 AFHA111 Afrikaans Huistaal 1A
2026 AFKM221 Afrikaans Huistaalmetodologie 2
2026 TVOA111 Taalvlakonderrig: Afrikaans
2026 AFHS511 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Senior Fase 5A
2026 AFHA121 Afrikaans Huistaal 1B
2026 AFKM421 Afrikaans Huistaalmetodologie 4
2026 AFHS521 Onderrig van Afrikaans Huistaal vir Senior Fase 5B
2026 AFHA211 Afrikaans Huistaal 2B
2026 AFHA421 Afrikaans Huistaal 4B
2026 AFRO322 Afrikaans Huistaalonderrig 3B
2026 AKAG136 Akademiese geletterdheid

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Adjunkhoof Hoërskool Eduplex 2013 2021
Departementshoof Midstream College 2008 2013
Graad- en Kultuurhoof Hoërskool Menlopark 2005 2007
Departementshoof Hoërskool Fichardtpark 1990 2004
Onderwyser Goudveld-Hoërskool 1985 1989