| Jaar | Kwalifikasie | Universiteit | |
|---|---|---|---|
| 2020 | M.A. | Antieke Grieks | Noordwes-Universiteit | 
| 2019 | Sertifikaat | Moderatorkursus | ICO | 
| 2018 | Sertifikaat | Assesering | Edutel | 
| 2016 | BA Hons. | Antieke Grieks | Noordwes-Universiteit | 
| 2016 | Sertifikaat | Onderrig van Engels as 'n tweede taal | Noordwes-Universiteit | 
| 2014 | B.Th. | Bybeltale | Noordwes-Universiteit | 
| 2014 | Sertifikaat | Interpersoonlike kommunikasie | Noordwes-Universiteit | 
| 2013 | Sertifikaat | Spraak | Noordwes-Universiteit | 
| Jaar | Titel | Publikasie of uitgewer | 
|---|---|---|
| 2021 | The aorist indicative's prior to past usage: a Mental Space Theory analysis | Neotestamentica | 
| 2019 | Reg met God: ontdek die evangelie van regverdigmaking deur die geloof | Fontein Uitgewery | 
| Instansie | Vakgebied | Aantal Jare | 
|---|---|---|
| NWU | Grieks | 1 | 
| NWU | Nuwe Testament | 1 | 
| Aros | Bybelkunde | 9 | 
| Jaar | Modulekode | Modulenaam | 
|---|---|---|
| 2025 | WBSL112 | Wêreldbeskouingsleer | 
| 2025 | OTOB212 | Bybelkunde-onderrig: Ou Testament 2A | 
| 2025 | OTOB122 | Bybelkunde-onderrig: Ou Testament 1 | 
| 2025 | INRV112 | Inligtingstegnologie en Kommunikasie | 
| 2025 | INRV113 | Inleiding tot Rekenaarvaardighede | 
| 2025 | NTOB312 | Bybelkunde-onderrig: Nuwe Testament 3 | 
| 2025 | NTOB222 | Bybelkunde-onderrig: Nuwe Testament 2B | 
| 2025 | BYBK511 | Bybelkunde | 
| Beroep | Instansie | Vanaf | Tot | 
|---|---|---|---|
| Dosent | Aros | 2017 | 2021 | 
| Nuwe Testament Locum Dosent | NWU | 2016 | 2016 | 
| Grieks Locum Dosent | NWU | 2016 | 2016 |