Terug na bo

Mev Hester Hall

Junior Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2023 Sertifikaat Wêreldbeskouingleer Aros
2023 Sertifikaat Digital Teaching Expert Eiffelcorp
2023 Sertifikaat Wetenskap en Geloof Aros
2022 M.Ed. Bevordering van welstand van onderwysers in spesiale skole: ʼn Deelnemende benadering Noordwes-Universiteit
2015 Sertifikaat Modules sluit in: Die Bybelse mensbeeld, doel van Christelike onderwys en opvoeding, asook die skool, onderwyser en kurrikulum, metodiek, orde en dissipline, evaluering, plek van die skool in die gemeenskap, bestuur, onderwyser as ligdraer en vakfilosofie vanuit Christelike perspektief. ICO
2014 B.Ed. Hons. Leerderondersteuning Noordwes-Universiteit
2013 B.Ed. Intermediêr en Senior Fase Noordwes-Universiteit
2013 Sertifikaat Geakkrediteerde Assessor Noordwes-Universiteit

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2023-06-26 Lewer referaat by die JES kongres. Die titel is: "A road map for teacher well-being: empowering student-teachers to thrive in South African Schools." Skukuza

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
AROS Lewensvaardighede 1
AROS Assessering 2
AROS Opvoedkundige Sielkunde 2

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 OPVS411 Opvoedkundige Sielkunde 4
2024 OPVS223 Opvoedkundige Sielkunde 2B
2024 LOND221 Leerondersteuning 2
2024 ASSE213 Assessering
2024 TEOR121 Teoretiese Raamwerk vir OPVS (Opvoedkundige Filosofie en Teorie in Perspektief)
2024 ENGR121 Engelse Lees
2024 AFRL111 Afrikaans Lees

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Onderwyser Unica Skool vir Outisme 2019 2020
Onderwyser Prospectus Novus Skool 2017 2019
Deeltydse Dosent AROS 2016 2017
Onderwyser Gereformeerde skool Dirk Postma 2015 2016
Akademiese Assisstent (Deeltyds) AROS 2015 2015
Buitemerker AROS 2012 2018