Terug na bo

Mev Annamarie Fourie

Dosent


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2020 M.A. (Afrikaans) 'n Korpuslinguistiese ondersoek na pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans. Universiteit van Suid-Afrika
2019 Algemene opleiding Assessor ICO
2005 BA Hons. Afrikaans Universiteit van Pretoria
2003 NGOS Senior fase en verdere onderwys en opleiding Universiteit van Suid-Afrika
2002 BA Uitgewerswese Universiteit van Pretoria

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2021 "dit en dat" en "al daai goed": 'n Korpuslinguistiese ondersoek na pragmatiese merkers in gesproke Afrikaans. Tydskrif vir Geesteswetenskappe

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
UNISA Afrikaans Linguistiek 2
APA Afrikaans 1.5
AROS Onderrig van Afrikaans 6

Modules 2026

Jaar Modulekode Modulenaam
2026 AFRO112 Afrikaans Huistaalonderrig 1
2026 AFRO212 Afrikaans Huistaalonderrig 2A
2026 AFRO322 Afrikaans Huistaalonderrig 3B
2026 AFRO412 Afrikaans Huistaalonderrig 4A
2026 AFRO422 Afrikaans Huistaalonderrig 4B
2026 AFRO411 Afrikaans Huistaalonderrig 4A

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Lektor AROS 2019 2023
Deeltydse lektor UP 2018 2018
Deeltydse lektor APA 2017 2018
Lektor Unisa 2015 2016
Onderwyser St. Anne's School for Girls, London 2008 2009
Redakteur Protea Boekhuis 2007 2008
Onderwyser Hoërskool Oos-Moot 2002 2006