Terug na bo

Mej Janet Botha

Junior Lektor


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2023 Sertifikaat Ná die voltooiing van hierdie module sal studente die konsep “wêreldbeskouing” kan evalueer; ’n Christelik-reformatoriese wêreldbeskouing kan formuleer; kennis van die geskiedkundige ontwikkeling van universiteitswese kan demonstreer om sodoende die universiteitswese van die hede te verstaan; en module-inhoud op die werksplek in die praktyk kan toepas. Aros
2019 Sertifikaat Moderatorskursus Ander
2018 Sertifikaat Assesering Edutel
2012 B.Dieëtkunde Universiteit van Pretoria

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Aros Wiskunde en wetenskap assisstent 1
Aros Wiskunde en Wetenskap Dosent 4

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 IWIS111 Elementêre Wiskunde vir Intermediêre Fase
2024 WISO212 Wiskunde-onderrig 2A
2024 WISO122 Wiskunde-onderrig 1
2024 WISO222 Wiskunde-onderrig 2B
2024 WISO311 Wiskunde-onderrig 3A
2024 WISO312 Wiskunde-onderrig 3A
2024 OWIS121 Inleidende Wiskunde
2024 EWIS311 Elementêre Wiskunde
2024 WISO321 Wiskunde-onderrig 3B
2024 PRAK232 Onderwyspraktyk 2
2024 PRAK432 Onderwyspraktyk 4

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Dosent Aros 2019 2023
Akademiese assisstent Aros 2018 2019
Buite merker Hoërskool FH Odendaal 2017 2021
Dieetkundige Elmien Meyer Praktyk 2015 2018
Buite merker HTS John Vorster 2015 2016
Dieetkundige Life Healthcare (Nestlé) 2014 2017
Dieetkundige Dr. Fourie Praktyk 2014 2017
Dieetkundige Tshwane Rehabilitasie hospitaal 2012 2013