Terug na bo

Dr Marga Botha

Dosent


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2020 Ph.D. Uitdagings, belonings en hanteringstrategieë wat verband hou met onderwysers se welstand in die 21ste eeu Universiteit van Pretoria
2019 Sertifikaat Moderator Ander
2018 Sertifikaat Assessering Edutel
2014 M.A. Hoëronderwysstudie Universiteit van die Vrystaat
2004 BA Hons. Bedryfs- en personeelsielkunde Noordwes-Universiteit
2003 BA Bedryfskommunikasie Noordwes-Universiteit

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2019 Seksuele opvoeding Maroelamedia

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2022-10-26 The well-being of 21st-century South African teachers: challenges, rewards, and coping strategies Kaapstad
2022-08-24 Welstand van onderwysers
2022-04-05 'n Boer maak 'n plan - 'n onderwyser maak twee. Uitdagings van laerskool-onderwysers in die 21e eeu. ICO Kongres
2022-04-05 Entoesiasme - is dit iets wat 'n mens eet? Die welstand van hoërskool-onderwysers: uitdagings en oplossings. ICO Kongres
2021-05-13 Entoesiasme: is dit iets wat 'n mens eet? Hoërskool Dinamika
2019-10-23 Expectations of Grade 10 learners of sexuality education SAERA 2019
2019-08-22 Sexuality Education: Grade 10 overview Aros Kongres
2019-07-09 ICO GSDP

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Aros Didatiek 2 Jaar
Aros Lewensvaardighede 4 jaar

Modules 2023

Jaar Modulekode Modulenaam
2023 LVON111 Oriëntering tot Lewensvaardighede-onderrig
2023 LVON411 Lewensvaardighede-onderrig 4A
2023 LVON321 Lewensvaardighede-onderrig 3B
2023 LVON212 Lewensvaardighede-onderrig 2A
2023 LVON311 Lewensvaardighede-onderrig 3A
2023 LVON122 Lewensvaardighede-onderrig 1
2023 LVON421 Lewensvaardighede-onderrig 4B
2023 LVON222 Lewensvaardighede-onderrig 2B
2023 LVON211 Lewensvaardighede-onderrig 2A
2023 PRAK122 Onderwyspraktyk 1

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Onderwyser HTS Pretoria Tuine 2014 2017
Dissiplinehoof en Onderwyser Hoërskool Fichardtpark 2011 2014
Departementshoof Kimberley Boys' High 2008 2011
Skoolberader en Onderwyser St Boniface Kimberley 2007 2008