Terug na bo

Dr Malan van Rhyn

Dosent


Kwalifikasies

Jaar Kwalifikasie Universiteit
2022 Sertifikaat Geloof en Wetenskap Deel 1 en 2 Aros
2017 Ph.D. Nuwe Testament Noordwes-Universiteit
1995 M.Th. Nuwe Testament PU vir CHO
1985 B.Th. Hons. PU vir CHO
1981 BA PU vir CHO

Publikasies

Jaar Titel Publikasie of uitgewer
2023 Kyk reg om getroos te word deur die hemelvaart. Die Kerkblad 2023. Die Kerkblad (GKSA)
2023 Die GKSA en die OPC, een in Christus! Die Kerkblad (3380) 2023. Die Kerkblad (GKSA)
2021 Van Rhyn, H.P.M., 2021, ‘Ἐπιφάνεια as wederkomswoord in die Nuwe Testament’, In die Skriflig 55(3), a2705. https://doi.org/10.4102/ids. v55i3.2705. In die Skriflig
2021 Van Rhyn, H.P.M., 2021, ‘Ἀποκάλυψισ en ἀποκαλύπτω as wederkomswoorde in die Nuwe Testament’, In die Skriflig 55(1), a2774. https://doi.org/10.4102/ids. v55i1.2774 In die Skriflig
2020 Van Rhyn, H.P.M. & Jordaan, G.J.C., 2020, ‘’n Betekenisdefinisie van παρουσία as wederkomswoord’, In die Skriflig 54(1), a2479. https:// doi.org/10.4102/ids. v54i1.2479 In die Skriflig
2017 'Sola Gratia - genade alleen is die enigste grondslag van ons redding.' Die Kerkblad (GKSA), Nov., p 14-15. Ander
2014 'Hierdie selfde liggaam - glo ons dit werklik?' Die Kerkblad (GKSA), April, p. 20-21. Ander
2014 'Besoek aan die Sudanese Reformed Churches in Siud-Soedan'. Die Kerkblad (GKSA), Des., p. 23-26. Ander
2009 'Die gelowige in selfverheffing teen God.' Die Kerkblad (GKSA), Jun., p. 18-19. Ander
2008 'So bely en leef ons ...' Die Dordtse Leerreëls. p. 134-226. Ander
2006 'Drie stille getuies in Filadelfia?' Die Kerkblad (GKSA), Feb., p 40-41. Ander
2005 ''n Besoek aan Laodisea praat hard!'. Die Kerkblad (GKSA), Nov., p. 35-37. Ander
2004 'Jongmens, skaam jou nie!' Die Kerkblad (GKSA), Jun., p 2-3. Ander
2003 ''n Gefokusde speler is 'n spanspeler." Die Kerkblad (GKSA), September, p. 43-44. Ander
2003 'Op die voetspore van Paulus.' Die Kerkblad (GKSA), Aug., p. 35, 49. Ander
2003 'Sonder Christus is jy niks.' Die Kerkblad (GKSA), Aug., p. 2-3. Ander
2002 'Die duisendjarige ryk.' Die Kerkblad (GKSA), 3 Jul., p 24-25. Ander
2002 'Die wegraping?!'. Die Kerkblad (GKSA), 3 Jul., p. 22-23. Ander
1999 'Die drie diere van Openbaring 12 en 13.' Die Kerkblad (GKSA), 30 Jun., p14-15. Ander
1999 'Wederkoms of wegraping'. Die Kerkblad (GKSA), 30. Jun., p20-22. Ander
1996 'Die genoegsaamheid van die Skrif en die afgeslotenheid van die kanon.' Die Kerkblad (GKSA), 24 Jul. p. 33-34. Ander
1996 'Die Here het vir my gese.' Die Kerkblad (GKSA), 13 Mrt., p. 6-7. Ander
1996 'Ouers en kinders versoen in Christus.' Die Kerkblad (GKSA), 17 Januarie Ander
1996 'Die verskillende fasette van gebed.' Die Kerkblad (GKSA), 14 Feb., p 18, 21. Ander
1991 'Staan vas vir God'. Die Kerkblad (GKSA), 5 Jun., p3-4. Ander
1986 "Studentelewe, hier kom ek!" Die Kerkblad (GKSA) 29 Jan., p18. Die Kerkblad (GKSA)

Aanbiedings

Datum Title Geleentheid
2023-10-12 Terugvoer oor samesprekings met Trinity Christian College in Chicago Aros Colloquium
2023-08-17 Wederkomswoorde in die Nuwe Testament. Aros Colloquium
2023-05-14 Samesprekings met Trinity Christian College in Chicago oor moontlike samwerking met Aros. Trinity Christian College Chicago

Akademiese ervaring

Instansie Vakgebied Aantal Jare
Mukhanyo Theological College Kerkgeskiedenis, Akademiese Geletterdheid 1
Aros Bybelkunde 8 (2009-2012; 2019-2023)
NWU Nuwe Testament eksterne eksaminator 12
APA Bybelkunde eksterne moderator 3

Modules 2024

Jaar Modulekode Modulenaam
2024 NTOB312 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament
2024 BYBK411 Bybelkunde 4
2024 NTOB222 Onderrig in Bybelkunde: Nuwe Testament
2024 WBSL112 Wêreldbeskouingsleer
2024 OTOB212 Onderrig in Bybelkunde: Ou Testament

Werkgeskiedenis

Beroep Instansie Vanaf Tot
Dosent Aros 2019 2023
Dosent Mukhanyo Theological College 2019 2019
Dosent Aros 2009 2012
Predikant GKSA 1987 2023