Beskik jy oor 'n graad en wil jy graag jou roeping as onderwyser uitleef? NGOS is 'n nagraadse onderwyssertifikaat wat jou voorberei om vakkennis in jou vakgebied aan hoërskoolleerlinge oor te dra. Aros bied drie NGOS-spesialiseringsrigtings aan, naamlik Tale, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Natuurwetenskappe. As jy 'n passie vir die onderwys het, is hierdie rigting net vir jou!
Modus van aanbieding
Toelatingsvereistes
Voornemende studente moet in besit wees van ʼn 360-krediet NKR-vlak 6-diploma of 360-krediet NKR-vlak 7 Baccalaureus-graad. Hier moet studente se vakkombinasies van so aard wees dat hulle twee onderrigmetodologieë kan aanbied, naamlik een Senior Fase-vak en een Verdere Onderwys- en Opleidingsvak.
Toelatingsvereistes vir NGOS (Senior Fase en Verdere Onderwys- en Opleidingsonderrig) behels
Aros bied die volgende NGOS-rigtings aan
Rigtings |
Spesialiseringsrigtings |
Voorvereistes om toelating |
Tale |
Afrikaans Huistaal (VOO en SF) |
VOO en SF: Afrikaans 3 |
Engels Eerste Addisionele Taal |
VOO en SF: Engels 3 |
|
Afrikaans Huistaal (VOO) en Engels Eerste Addisionele Taal (SF) |
VOO: Afrikaans 3 |
|
Engels Eerste Addisionele taal (VOO) en Afrikaans Huistaal (SF) |
VOO: Engels 3 SF: Afrikaans 2 |
|
Ekonomiese en Bestuursweten-skappe |
Rekeningkunde (VOO) en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (SF) |
VOO: Rekeningkunde 2 of SF: Rekeningkunde 2 of Ekonomie 2 ofBesigheidsbestuur 2 of Besigheidsadministrasie 2 |
Besigheidstudies (VOO) en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (SF) |
VOO: Besigheidsbestuur 2 of SF: Rekeningkunde 2 of |
|
Natuurweten-skappe |
Lewenswetenskappe (VOO) en Wiskunde (SF)
|
VOO: Botanie 2 en Soölogie 1 of SF: Wiskunde 2 |
Lewenswetenskappe (VOO) en Natuurwetenskappe (SF)
|
VOO: Botanie 2 en Soölogie 1 of SF: Biologie 2 of Botanie 2 of Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2 |
|
Wiskunde (VOO) en Natuurwetenskappe (SF) |
VOO: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2 SF: Biologie 2 of Botanie 2 Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2 |
|
Wiskundige Geletterdheid (VOO) en Wiskunde (SF) |
VOO en SF: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2 |
|
Wiskunde (VOO en SF) |
VOO en SF: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2 |
|
Wiskundige Geletterdheid (VOO) en Natuurwetenskappe (SF) |
VOO: Wiskunde 2 of Statistiek 2 of Toegepaste Wiskunde 2 SF: Biologie 2 of Botanie 2 Soölogie 2 of Fisika 2 of Chemie 2 of Geografie 2 |
Koste per jaar