Hierdie fase strek van graad 4 tot 7. In hierdie fase word 'n werkswyse gevolg wat meer tegnies georiënteerd is. Verder is die wyse waarop akademiese vaardighede bevorder word ook meer gespesialiseerd. Die kennis waaraan leerders blootgestel word, word duidelik in hierdie fase omskryf. Leerdissiplines in hierdie fase sluit Tale, Wiskunde, Natuurwetenskappe en Sosiale Wetenskappe in. Die onderwyser moet akademiese vaardighede se basiese beginsels in hierdie fase ontwikkel. Daarom is die vakkennis van opvoedkundiges in die Intermediêre Fase meer uitgebreid. Die behoefte aan onderwysers in hierdie fase is geweldig groot.
Aros bied twee spesialiseringsrigtings vir BEd Intermediêre Fase aan:
Modus van aanbieding
Toelatingsvereistes
Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)
Senior Sertifikaat (SS) - voor 2008 gematrikuleer
Koste per jaar vir beide spesialiseringsrigtings