Terug na bo

Grondslagfasestudie

Die Departement Grondslagfasestudie is verantwoordelik vir die aanbieding van alle modules wat spesifiek  op die onderrig en leer van leerders in die Grondslagfase gerig is. Die modules fokus op die wyse waarop die onderrig van Wiskunde, Lewensvaardighede en tale (byvoorbeeld Afrikaans en Engels) in die Grondslagfase plaasvind. Die modules is primêr  op die opleiding en vorming van die student se onderrigvaardighede as Christenonderwyser gerig. Die programinhoud van die onderwyspraktyk-komponent word ook vanuit hierdie departement aangebied. Ná die verwerwing van hierdie graad is studente in staat om die aanbieding van vakke in die Grondslagfase op 'n wetenskaplike manier te benader. Hierdeur kan hulle as Christenonderwysers ʼn verskil in die lewe van jong kinders  maak. 

 

 

Mev Liesel Brummer

Departementshoof: Departement Grondslagfasestudie

liesel.brummer@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Louise de Wet

Organiseerder: Grondslagfase-onderwyspraktyk

louise.dewet@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Maureen Oosthuizen

Administratiewe Beampte

maureen.oosthuizen@aros.ac.za

Foto kom hier

Mej Roné Bosman

Akademiese Assistent

rone.bosman@aros.ac.za






Mev Karen Smit

Programkoördineerder en Lektor

karen.smit@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Elinda Stols

Akademiese Assistent

elinda.stols@aros.ac.za



Foto kom hier

Mev Marguerite Wilke

Akademiese Assistent

marguerite.wilke@aros.ac.za