Terug na bo

Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies


SONKRAG-TENDER

Die Aros-kampus is tans afhanklik van netwerkkrag ten einde die normale bedrywighede te laat voortgaan. Weens die verhoogde duur van beurtkrag dien Aros se afhanklikheid van netwerkkrag as 'n groot ontwrigting vir die daaglikse bedrywighede op die Aros-kampus.

Daarom ondersoek Aros tans alternatiewe kragvoorsieningsbronne wat meer betroubaar en volhoubaar is. In hierdie verband is sonkrag die geskikste alternatief.

Moet dus nie gras onder jou voete laat groei nie. Tender vandag nog.

Besoek gerus die Aros-webtuiste vir meer inligting.

STUDENTELEWE

Studentelewe:  Aros het 'n eiesoortige studentelewe aangesien ons 'n gekombineerde model gebruik.  Aros wil graag aan studente die geleentheid bied om vervulling en geluk in hul studentejare te beleef.  Elke student moet aan die einde van sy of haar studie kan sê:  "Dit is 'n fees om 'n Arrie te wees!"  Kontak Studentesake: maretha.lubbe@aros.ac.za

Besoek ons kampus

Adres: Besembiesieweg 1037, Montanapark, Pretoria.

T 012 332 3227/8  / 012 035 004

E Algemene inligting: info@aros.ac.za

E Studie by Aros: hallo@aros.ac.za

Lid van