Navrae / Gedagte / Klagte

Indien u ‘n klagte het, wat ernstig van aard is moet u asseblief van die grieweprosedure gebruik maak. U kan die grieweprosedure vind op die studenteportaal onder belangrike dokumente. Om die proses te bespoedig as u ‘n navraag het kan u van die onderstaande e-pos adresse gebruik maak. U hoef dus byvoorbeeld nie ‘n navraag rakende u finansies hier te laai nie, u kan direk met finansies kontak. Nuttige e-pos adresse: admin@aros.ac.za; rekeninge@aros.ac.za; eklas@aros.ac.za

Voltooi asseblief

Studentenommer *

Naam *

Van *

E-pos adres *

Selnommer *

Vandag se datum: *

Ek is tans besig met: *

Kies die opsie wat op jou van toepassing is.

Navraag, gedagte of klagte *