Die Aros-opedag vind plaas op Saterdag 18 April 2026 op die Aros-kampus in Montanapark vanaf 08:30. Bespreek vandag nog om hierdie prettige dag saam met Aros te deel en te beleef.Daar sal verskeie inligtingsessies wees wat u kan bywoon deur die verloop van die dag. Hou ook ons sosiale media blaaie dop vir meer inligting en die program van die dag.DIS ‘n FEES OM ‘n ARRIE TE WEES!
Die inligting kan nie gestoor word nie, voltooi asb die ontbrekende velde soos bo aan die vorm vertoon.