Opedag Besprekingsvorm 2025

Saterdag, 10 Mei 2025

Die Aros-opedag vind plaas op Saterdag 10 Mei 2025 op die Aros-kampus in Montanapark vanaf 08:30. Bespreek vandag nog om hierdie prettige dag saam met Aros te deel en te beleef.

Daar sal verskeie inligtingsessies wees wat u kan bywoon deur die verloop van die dag. Sodra u die vorm voltooi het, sal 'n program aan u gestuur word. Hou ook ons sosiale media blaaie dop vir meer inligting. 

DIS ‘n FEES OM ‘n ARRIE TE WEES!

 

Voltooi asseblief

Voornemende student se naam *

Voornemende student se van *

Ek is tans in: *

In watter kwalifikasie stel jy belang? *

Kontaknommer *

E-pos adres *

Aantal gaste wat die dag gaan bywoon, waarby u ingesluit is: *

Waar het u van die opedag gehoor *

Waar het u van Aros gehoor? *

In watter Hoërskool is jy tans? (Indien reeds gematrikuleer, noem asb. ook) *