Prestige Onderwysbeurs 2024 vir 2025

Die beurse het ten doel om drie top presterende Afrikaanse studente die geleentheid te bied om sy/haar vier-jaar Onderwysgraad kosteloos by Aros te voltooi. Die beurse beloop ‘n huidige waarde van R250 000-00 per beurs oor die volgende vier jaar. Dit sluit in ‘n BEd Grondslagfase graad of ‘n BEd Intermediëre Fase graad of 'n BEd Senior Fase en VOO graad. Aansoeke open op Maandag, 22 Julie 2024 en sluit op 31 Oktober 2024. Die wenners sal op sosiale media aangekondig word. 

Voltooi asseblief

Aansoeker se naam en van *

202409080444326768

E-pos adres *

Moeder: Naam en van

E-pos adres

Kontaknommer

Adres

Vader: Naam en van

E-pos adres

Kontaknommer

Adres

Voog: Naam en van

E-pos adres

Kontaknommer

Adres

Indien tans in Gr 12, in watter skool is u? *

Indien u reeds gematrikuleer het, was u voorheen by 'n ander instansie geregistreer? *

Skool en ander leierskap posisies *

Sport- en kultuurdeelname *

Stokperdjies *

Verduidelik in 300 woorde hoekom jy oorweeg om onderwys by Aros te studeer, en hoekom jy die persoon moet wees wat die beurs moet ontvang. *

Hoe het jy van die beurskompetisie gehoor? Radio, gedrukte media, sosiale media, skool of die Aros webtuiste? *