Besprekingsvorm vir Opedag

Saterdag, 15 April 2023

Die Aros-opedag vind plaas op Saterdag 15 April 2023 op die splinternuwe Aros-kampus in Montanapark. Bespreek vandag nog om hierdie prettige dag saam met Aros te deel en te beleef. DIS ‘n FEES OM ‘n ARRIE TE WEES!

Sessie 1: 08:00
Sessie 2: 11:00

Voltooi asseblief

Voornemende student se naam *

Voornemende student se van *

Tans in: *

Reeds gematrikuleer *

In watter kwalifikasie stel jy belang? *

Kontaknommer *

E-pos adres *

Aantal gaste wat die dag gaan bywoon, waarby u ingesluit is: *

Waar het u van die opedag gehoor *

Waar het u van Aros gehoor? *

Ek wil graag vir die volgende sessie bespreek: *