Terug na bo

PRAK331 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • lesse kan skep vir verskillende leerareas;
  • verskillende leerprogramme kan skep; in die Grondslagfase;
  • geskikte waardes kan identifiseer om by lesse in te sluit;
  • leerders kan assesseer;
  • die program kan assesseer en verbeter; en
  • die weeklikse beplanning kan wys wat relevant is met betrekking tot die onderrigpraktykperiode by ’n skool.

After completing this module, students should be able to

  • create lessons for the different learning areas;
  • manage the learning programme in the Foundation Phase;
  • identify suitable values to include in the lessons;
  • assess the learners;
  • assess and improve the programme; and
  • show the weekly planning relevant to the teaching practice period at a school.