Terug na bo

WSKA311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • gedetailleerde kennis bevat van die belangrikste statistiese tegnieke wat in die praktyk gebruik word en hierdie kennis kan gebruik om verwante, maar onbekende, praktykgerigte en werklikheidsgetroue probleme op te los; en kennis bevat van die verwantskap tussen statistiek en ander vakgebiede sowel as die toepassingswaarde daarvan in die praktyk;
  • die vaardigheid hê om die waarskynlikheid van 'n gebeurtenis te bepaal deur gebruik te maak van gepaste statistiese metodes en tegnieke om werklikheidsgetroue probleme op te los;
  • oor die vermoë beskik om geskikte data na aanleiding van gegewe probleemstellings in te samel, met inagneming van etiese waardes en optrede; en data kan interpreteer ten einde gepaste gevolgtrekkings daaruit te kan maak;
  • die vermoë toon om, indiwidueel of as deel van ‘n groep, goed gedefinieerde, onbekende en lewenswerklike probleme wat verband hou met statistiek en waarskynlikheid te identifiseer, te analiseer en op te los deur toepaslike metodes, werkswyses en berekenings te gebruik en dan die nodige gevolgtrekkings hieruit te kan maak;
  • oor die vermoë beskik om die geldigheid van statistiese en waarskynlikheidsvoorstellings, modelle en probleemoplossings te evalueer en dit op ‘n betroubare en samehangende wyse te kommunikeer deur van toepaslike konvensies, formate en tegnologieë gebruik te maak; en
  • oor die ingesteldheid en vermoë beskik om verantwoordelikheid te neem vir eie leer deur vordering van eie leer te monitor; krities oor eie prestasie kan reflekteer en dit ook aan die hand van gegewe kriteria evalueer; en toepaslike leerstrategieë en hulpbronne kan implementeer om die uitkomstes van hierdie module te bereik en terselfdertyd tot die bevordering van ander se leer by te dra.

After completing this module, students should be able to

  • possess detailed knowledge of the most important statistical techniques being used in practice and utilise this knowledge to solve related, but unknown, practice-oriented and real-life problems; and possess knowledge in terms of the relationship between statistics and other subject fields as well as its application value in practice;
  • have the skills to determine the probability of an event by making use of appropriate statistical methods and techniques for the solution of real-life problems;
  • have the ability to collect appropriate data according to given problem statements, taking into account ethical values and actions; and interpret data in order to draw appropriate conclusions;
  • identify, analyse and solve well-defined, unknown and real-life problems, individually or as part of a group, relevant to statistics and probability by using appropriate methods, procedures, and calculations and then draw the necessary conclusions out of this;
  • have the ability to evaluate the validity of statistical and probability representations, models and solutions to problems and communicate them reliably and coherently by using appropriate conventions, formats, and technologies; and
  • have the mindset and ability to take responsibility for own learning by monitoring the progress of own learning; critically reflect on and evaluate own performance against given criteria; and implement suitable learning strategies and resources to achieve the outcomes of this module and at the same time contribute to the learning of others.