Terug na bo

WSGL421 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • hul eie sterk- en swakpunte kan assesseer deur 'n aanlyn toets te skryf oor vorige werk wat in algebra gedoen is;
  • hul foute kan analiseer, hierdie foute aan ander kan meedeel en in 'n groepbespreking kan aandui hoe om hierdie foute te korrigeer;
  • gevorderde algebraïese manipulasie kan doen;
  • basiese meetkundige redenasies kan doen wat deur die Van Hiele-teorie ondersteun word;
  • werklike lewensprobleme kan oplos deur die gebruik van eenvoudige lineêre programmering; en
  • die proses en oplossing van probleme kan oordra aan ander.

After completing this module, students should be able to 

  • assess their own strengths and weaknesses by writing an online test about the previous work done in algebra;
  • analyse their mistakes, communicate these mistakes to others, and indicate in a group discussion how to correct these mistakes;
  • do advanced algebraic manipulation;
  • do basic geometric reasoning supported by the theory of Van Hiele;
  • solve real-life problems by employing simple linear programming; and
  • communicate the process and solution of problems.