Terug na bo

SEPE121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  

  • ’n bewustheid ontwikkel van die multikulturele klaskamer se werklikheid en begrip toon van die aanleer van ’n Afrikataal;
  • oor die vermoë beskik om die taalkennis en –vaardighede wat in die module aan die hand van spesifieke temas/onderwerpe aangeleer is sinvol en effektief in die werksomgewing aan te wend; en
  • met ’n positiewe gesindheid en toenemende selfvertroue eenvoudige gesprekke in Sepedi kan inisieer en voortsit binne sowel as buite die onderwysomgewing.

After completing this module, students should be able to 

  • develop a consciousness regarding the reality of the multi-cultural classroom and demonstrate an understanding regarding learning an African language;
  • have the ability to continuously expand their knowledge of language and language skills acquired in this module through specific themes/topics meaningfully and effectively in the work environment; and
  • initiate and resume simple conversations in Sepedi with a positive mindset and growing confidence within and outside the education environment.