Terug na bo

REKA311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor 'n geïntegreerde kennis en begrip van Bestuursrekeningkunde se beginsels beskik; en die aard en funksie van Bestuursrekeningkunde kan beskryf en die verband van hierdie dissipline met Finansiële Rekeningkunde  kan verduidelik;
  • probleemoplossing toon wat gebaseer is op die wyse waarop standaardprosesse en –metodes wat gebruik word in Bestuursrekeningkunde in die bestaande kennisraamwerk gevoeg kan word; en die insigte wat pas verwerf is in assesseringsaktiwiteite kan verduidelik, selekteer, toepas en weergee;
  • oor die vermoë beskik om bestuursrekeningkundige inligting vanaf verskeie bronne in te samel, te organiseer, te analiseer, krities te ondersoek en die resultate individueel en in groepverband op ‘n akkurate en samehangende wyse deur middel van geskrewe en verbale kommunikasie kan aanbied, met inbegrip van plagiaat, kopiereg en konvensies rakende intellektuele eiendom; en
  • volle verantwoordelikheid kan neem vir eie leerbehoeftes, eie vordering monitor, geskikte leerstrategieë toepas en alle beskikbare hulpbronne (bv. e-Klas, die handboek, die dosent, die internet, ens.) op ‘n suksesvolle en doeltreffende wyse bestuur om sodoende die uitkomstes van hierdie module te bereik.

After completing this module, students should be able to

  • have integrated knowledge and understanding of the principles of Management Accounting; describe the nature and function of Management Accounting and be able to explain this discipline’s connection with Financial Accounting;
  • show problem-solving based on how the standard processes and methods that are used in Management Accounting can be added to the existing knowledge framework; and explain, select, apply, and present the newly acquired insights in assessment activities;
  • have the ability to collect, organise, analyse, and critically investigate Management Accounting Information from various sources and present the results, individually and in a group setting, accurately and coherently using written and verbal communication by keeping plagiarism, copyright, and conventions regarding intellectual property in mind; and
  • take full responsibility for own learning needs, monitor own progress, apply appropriate learning strategies, and manage all the available resources (e.g. e-Class, the textbook, the lecturer, the internet, etc.) successfully and effectively to achieve the outcomes of this module.