Terug na bo

PRAK123 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • onderrig en leer in die hoërskool kan waarneem;
  • bewyse verskaf dat die onderrig- en leeromgewing waargeneem is;
  • die nakoming van wette en beleidstukke kan ondersoek;
  • onderrig in die Senior & VOO-fase kan waarneem;
  • voorbeelde van administratiewe strategieë kan versamel; en
  • kan besinning doen.

After completing this module, students should be able to

  • observe teaching and learning in high school;
  • provide proof that the teaching and learning environment were observed;
  • investigate compliance with laws and policies;
  • observe teaching in the Senior and FET phase;
  • collect examples of administrative strategies; and
  • reflect.