Terug na bo

ORIE111 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die belangrikheid van graad R-onderrig kan motiveer;
  • die beginsels kan identifiseer waarop onderrig en leer van graad R-leerders berus;
  • die holistiese ontwikkeling van die jong kind in al die ontwikkelingsareas kan beskryf;
  • die waarde en plek van spel in die ontwikkeling van die graad R-leerder kan verduidelik;
  • ’n ontwikkelingsgeskikte dagprogram kan voorberei vir ’n graad-R-klas;
  • ’n geskikte binne- en buitespelomgewing kan beplan vir ’n graad R-klas;
  • ontwikkelingsgeskikte leerinhoud kan beplan vir graad R-leerders;
  • die aanbieding van kreatiewe lesse en aktiwiteite in die graad R-klas kan demonstreer;
  • ‘n klaskamer en aktiwiteite kan beplan waarin alle leerders optimaal kan leer en ontwikkel; en
  •  die besluit kan regverdig om ’n graad R-leerder wat nie skoolgereed is nie, terug te hou in graad R of na graad 1 te stuur.

After completing this module, students should be able to

  • motivate the importance of grade R teaching;
  • identify the principles on which teaching and learning of grade R learners are based;
  • describe the holistic development of the young child in all the development areas;
  • explain the value and place of play in the development of the grade R learner;
  • prepare a development-appropriate day programme for a grade R class;
  • plan a suitable indoor and outdoor play environment for a grade R class;
  • plan development-appropriate learning content for grade R learners;
  • demonstrate the presentation of creative lessons and activities in the grade R classroom;
  • plan a classroom and activities in which all learners can optimally learn and develop; and
  • justify the decision of keeping a grade R learner who is not ready for school back in grade R or send them to grade 1.