Terug na bo

ITEG211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • ‘n ingeligte begrip kan demonstreer van tegnologie in die klaskamer se kernkonsepte soos vervlegde leer, aanlyn leer, mobiele leer en die omgekeerde klaskamer;
  • die vermoë toon om inligting te versamel van digitaal gebaseerde opvoedkundige en kognitiewe hulpbronne vir die gebruik binne die konteks van die klaskamer; en
  • die vermoë kan demonstreer om digitaal gebaseerde opvoedkundige en kognitiewe hulpbronne binne die klaskamerkonteks te selekteer en prakties te demonstreer.  

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate an informed understanding of technology’s core concepts in the classroom such as intertwined learning, online learning, mobile learning, and the flipped classroom;
  • demonstrate the ability to collect information on digitally based educational and cognitive resources for application within the context of the classroom; and
  • demonstrate the ability to select digitally based educational and cognitive resources within the classroom context and demonstrate them practically.