Terug na bo

AFHA121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor kennisgeletterdheid beskik om begrip te toon van die taalkundeveld in sy geheel en tussen die vlakke van taalanalise te kan onderskei;
  • oor probleemoplossing beskik om teorie ten opsigte van taalkunde te kan toepas en elemente van taalanalise aan die hand van gepaste tekste te kan beoordeel;
  • oor ’n kennisbasis beskik om die sleutelterme van die Afrikaanse letterkunde te kan opsom en te verduidelik; en
  • toegang tot gepaste tekste hê en oor die vermoë beskik om dit kortliks te analiseer aan die hand van teoretiese aspekte van die letterkunde en te kan vasstel watter literêre elemente by hierdie tekste voorkom.

 

After completing this module, students should be able to

  • have knowledge literacy to show understanding of the linguistics field in its entirety  and be able to distinguish between the levels of language analysis;
  • possess the ability of problem-solving to apply theory in respect of language science and evaluate elements of language analysis through suitable texts; 
  • have a knowledge base to summarise and explain the key terms of Afrikaans literature; and
  • have access to suitable texts and be able to summarise them sufficiently based on theoretical aspects of literature and determine which literary elements appear in these texts.